Manie Jackson & Keagan Rossouw: Die Hemel Weet

Details
Title | Manie Jackson & Keagan Rossouw: Die Hemel Weet |
Author | HuisgenootTV |
Duration | 0:48 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=C9APz3G9jwA |
Description
Min het die sewejarige Keagan Rossouw geweet wat op hom wag toe hy Vrydag 18 November in Vanderbijlpark agter die mikrofoon ingeskuif het.
Kwalik twee weke later maak hy en sy held, Manie Jackson, 'n opname van Die Hemel Weet!
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot